Vandag se Vers

Ek hoop dat hierdie dagstukkies mense sal help om te midde van hul dinge stil te word
om ons Vader se grootheid te bepeins en Sy woord te memoriseer.

Hou ‘n oomblik stil en bedink Sy Woord,
memoriseer Sy woord.
Geniet die musiek.
U sal dalk jouself verkwik en gereed vind vir al
die uitdagings wat u dag vir u kan bied.

Vandag se Vers op Vimeo is hier.
https://vimeo.com/581267868

Jy kan direk na ons Vimeo platform gaan vir al die vorige (30+) snitte en om ons te volg op Vimeo.
‘n “like and share” sal natuurlik waardeer word. 

Ons deel ‘n Daaglikse Byble Verse hier en op:
 Telegram WhatsAppSignal Vimeo

U is welkom om ‘n vriend uit te nooi hierheen, of na een van die bogenoemde platforms.
U kan ook die deel knoppie te druk om so te deel met ander.

Back To The Top